Om volhardend te leef deur vas te hou aan die onsigbare,met hoop in die Drie-Enige God en onwrikbare vertroue in die egtheid van Sy Woord en beloftes.
Gewortel in Die Woord
Gehoorsaamheid
Afhanklike Vertroue
Egtheid
Wysheid
Om met oorgawe, deernis te betoon aan ons medemens en so op te tree teenoor ander, soos ek dit sou wou ervaar.
Ons Liefde is
Geduldig
Vriendelik
Nederig Opreg
Vergewensgesind
Die lewensingesteldheid waarop daar in Gees en waarheid in gemeenskap met die heilige God getree word.
Lofprysing/danksegging
Voorbidding
Verootmoediging
Eerlikheid en Opregtheid
Gevul deur die Woord en Gees, dankbaarheid te leef, sodat ander Jesus in my lewe kan raaksien.
Konstruktiewe Lewenswyse
Volle oorgawe
Bybelse voorskrifte
Werke
Opoffering
Om deur sensitiewe waarneming, opreg in my Medemens se lief en leed te deel en empatiese Begrip te toon, ter ondersteuning van n voller lewe.
Deernis
Luister
Meegevoel
Opbouend